David Menkin

David Menkin
Geboorte 10 Mei 1977 (1977-05-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Menkin (gebore 10 Mei 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger (2011), Zero Dark Thirty (2012), Survivor (2015), en The Man from U.N.C.L.E. (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy